- 044 203 8600
- info@kunste.org.za
- 065 285 2337

A Soft Landing
Made possible by NB Publishers | Moontlik gemaak deur NB Uitgewers
Book talk with Wisani Mushwana and Elna van der Merwe (facilitator)
Andzani is an emotionally distant accountant on a Grindr binge, with an unresolved attachment to someone from his past. For him, home has always been a site of anxiety. Andzani’s community of Mbambamencisi becomes a shadow in his Cape Town life that holds him hostage to the violence he thought he could escape by leaving. An unexpected trip to his childhood community forces him to pay attention to long-repressed memories. A powerful coming-of-age story about a boy from rural Limpopo who must find ways to manage loss and to become fully himself as a gay man, A Soft Landing explores the implications of a past not decisively dealt with. This and other books are available for sale at the Boekeparadys, where you can choose between a range of books and souvenirs, as well as a few bargains.
Wisani Mushwana is a writer and researcher. He holds a MA in Creative Writing (with distinction) from the University of Cape Town and is currently completing his PhD in English Studies at the same university. A Soft Landing is his first novel.
Boekstorie met Wisani Mushwana en Elna van der Merwe (gespreksleier)
Andzani is ’n emosioneel afsydige rekenmeester op ’n Grindr-missie, met ’n onopgeloste gehegtheid aan iemand uit sy verlede en die trauma wat dié herinneringe aan hom meebring. Sy gemeenskap van Mbambamencisi is ’n skaduwee in Andzani se Kaapse lewe wat hom gyselaar hou. Hierdie roman is ’n hartroerende relaas van ’n seun uit Limpopo wat maniere moet vind om sy verlies te verwerk, en uiteindelik sy waarheid as ’n gay man te leef. A Soft Landing volg Andzani se reis na genesing vanuit die wonde wat sy kinderjare gevorm het. Hierdie en ander boeke is te koop in die Boekeparadys, waar jy kan kies tussen ’n reeks boeke en aandenkings, asook ’n paar winskopies.
Wisani Mushwana is a skrywer en navorser. Hy behaal ’n MA in Kreatiewe Skryfkuns (cum laude) aan die Universiteit van Kaapstad en is tans besig met sy PhD in Engels aan dieselfde universiteit. A Soft Landing is sy debuutroman.