- 044 203 8600
- info@kunste.org.za
- 065 285 2337

Brewer's Spent Grain
Presented by Thorny Creek Brewery
Brewer’s Spent Grain is a functional ingredient for healthy food lovers and a step forward in your culinary journey. This is an introduction to Brewer’s Spent Grain by a local craft brewery that uses this ingredient in baking a variety of traditional goods, supplementing bread flour with the spent grain and in the process improving nutritional value of food. During the class you will hear facts about this ingredient, its value for the human diet and our planet, test three different products baked with spent grain, receive an understanding of how to use spent grain in any of baked products, receive a complimentary drink and one of the recipes for your future culinary steps.
Aangebied deur Thorny Creek Brewery
Brouerye se verbruikte graan is ’n funksionele bestanddeel vir liefhebbers van gesonde kos en ’n stap vorentoe in jou kulinêre-reis. Hierdie inleiding tot brouerye se verbruikte graan word aangebied deur ’n plaaslike boetiekbierbrouery wat die bestanddeel gebruik om ’n verskeidenheid tradisionele produkte te bak, waar broodmeel met die verbruikte graan aangevul word om in die proses die voedingswaarde van kos te verbeter. Feite word oor dié bestanddeel gedeel, asook oor die waarde daarvan vir die menslike dieet en ons planeet en drie verskillende produkte wat met verbruikte graan gebak is word geproe. Jy hoor ook hoe om verbruikte graan in enige gebakte produk te gebruik en ontvang ’n komplimentêre drankie en een van die resepte vir jou om te toets.
Inligting
Datum
Tyd
Tydsduur
4 Augustus
12:30
30 min.
Datum
Tyd
Tydsduur
5 Augustus
12:30
30 min.
Datum
Tyd
Tydsduur
6 Augustus
12:30
30 min.
Prys
R200
Venue
Thorny Creek Brewery (Hoogstraat 156)
