- 044 203 8600
- info@kunste.org.za
- 065 285 2337

Craft Beer & Cheese Pairing
Presented by Thorny Creek Brewery
Experience the products of this boutique beer brewery in the heart of the Klein Karoo. Several beers are brewed in 200 litre batches and can be tasted here. A unique artisanal cheese is paired with every beer. Find out how the complex flavours of these beers are complemented by the intense taste of the cheeses.
Aangebied deur Thorny Creek Brewery
Ervaar die produkte van dié boetiekbierbrouery in die hartjie van die Klein Karoo. Verskeie biere word gebrou en kan hier geproe word. En vir elke bier is daar ’n unieke kaas-pasmaat. Vind uit hoe die komplekse geure van die biere die intensiteit van die kase komplementeer.